Beleggingstrategie en krisisse

Iemand het eendag vrees as volg gedefinieer: Dit is om idees vir jouself te skep van dit wat jy nie wil hê moet gebeur nie. Die afgelope paar maande het my weer laat besef hoe die gebeure rondom ons, ons emosies beinvloed en ons in 'n posisie plaas waar ons onsself dwing om sekere besluite te neem. Eerstens was dit die politieke krisis in die Midde Ooste wat die oliesprys na 115 dollar per vat opgejaag het. Dit het allerhande vrese van olieprysse wat tot 150 dollar per vat kon styg laat posvat. ...
Publication: Geldwys

Bates in die buiteland – pasop vir die slaggate

Bates in die buiteland - pasop vir die slaggate Sedert die eerste regulasies in 1997 waarin die verligting van Valutabeheer aangekondig is en die daaropvolgende valutabeheer amnestie in 2002 om onwettige geld van Suid-Afrikaners in die buiteland te wettig, is boekdele geskryf oor die redes waarom geld in die buiteland belê moet word. As nuwe speler op die internasionale ekonomiese speelveld is talle vergelykings tussen ons plaaslike aandelemark en ekonomie met die van die sogenaamde ontwikkelde ...
Publication: Geldwys

Hou by jou strategie

Die eerste maand van die nuwe jaar is bykans reeds verby en so is ook baie mense se goeie voornemens om hulle geldsake hierdie jaar beter te orden, ook waarskynlik soos al die ander goeie voornemens wat met die nuwe jaar gepaard gaan, reeds iets van die verlede. Ek het onlangs met ‘n goeie vriend van my gepraat wat soos gewoonlik die vakansietyd gebruik om sy persoonlike administrasie op datum te kry. Dit behels dan natuurlik ook die hersiening van sy beleggings en ander geldsake. Gedurende ...
Publication: Geldwys

Groeibeleggings ook vir Seniors

Lae rentekoerse, soos wat ons tans beleef, dwing beleggers wat van rente-inkomste afhanklik is om opsies te ondersoek wat beter opbrengste kan bied. Die sogenaamde groeibates, soos eiendom en aandele, presteer oor die langtermyn heelwat beter as rentedraende beleggings. Is groter blootstelling daaraan dan nie die logiese antwoord nie? Dis nie so eenvoudig nie, want dis meestal ouer mense wat met hierdie probleem worstel. Dikwels is hulle afgetree en het hulle die persepsie dat hulle nie verdere ...
Publication: Geldwys

Archive