Belasting byt nie so erg as jy in UA belê

Niel Joubert, Johannesburg Vir die meeste mense is die gedagte om Jan Taks minder te betaal, goeie nuus. En as jy dit kan doen terwyl jy spaar vir jou oudag, is dit ’n welkome bonus. Mnr. Danie Cronje, finansiële adviseur by PSG Konsult, sê ’n uittree-annuïteit (UA) is ’n uitstekende beleggingsinstrument en die afskopplek vir jou spaar¬poging. Mense kan ook vir aftrede voorsiening maak deur regstreeks in ’n effektetrust te belê. Cronje sê ’n effektetrust-gekoppelde UA ...
Publication: Die Burger

Archive