Testamente en Skenkings

‘n Item wat op almal se te doen lysie behoort te wees, is om gereeld jou testament en boedelbeplanning te bekyk om seker te maak dat dit nog toepaslik is.  ‘n Testament hoef nie ‘n ingewikkelde dokument te wees om ook effektief te wees nie.  ‘n Weldeurdagte testament van enkele bladsye wat deur ‘n kundige boedeladviseur opgestel is en jou unieke omstandighede in ag neem, is nodig om te sorg dat jou bates ordelik vererf.   Die opstel van ‘n testament behoort voorafgegaan te word ...
Publication: Finmonitor

Goeie skuld, slegte skuld of geen skuld?

Ek lees onlangs in `n tydskrif dat daar iets soos goeie skuld kan wees. Maar kan daar wees? Die artikel se uitgangspunt was dat die antwoord sal afhang van wat jy met die geld wat jy sodoende bekom maak. Ons almal weet dat daar bitter min mense is wat `n huis kontant kan koop. Deesdae vereis banke `n deposito en kan jy nie meer 100% van die waarde van `n huis leen nie. Tot voor die Nasionale Kredietwet was dit moontlik, maar deesdae moet jy `n 10% deposito kan neersit alvorens jy aan so `n transaksie ...
Publication: Rapport

Verlaging van oordragkoste

Trusts is baie nuttige boedel- en finansiële beplanningsinstrumente. In die algemeen word dit gebruik om bates te beskerm teen krediteure, "slegte" huwelike of swak besluite deur jong volwassenes om onder meer: Regte van gebruik en genotsreg te verleen (byvoorbeeld, familielede wat almal 'n vakansiehuis gebruik); Maatreëls te tref vir maklike erfopvolging (as 'n begunstigde sterf, sal deur min of geen uitwerking wees op die genieting van trustbates deur ander begunstigdes nie); Voorsiening ...
Publication: In-Kort

Reduction in transfer duty

Trusts are very useful estate and financial planning tools. Typically, they are used to protect assets against creditors, "bad" marriages or bad decisions by young adults to, amongst others: Provide rights of use and enjoyment to a number of beneficiaries (for example, family members who all use a holiday home); Provide for easy succession (if a beneficiary dies, there will be little or no impact on the enjoyment of trust assets by other beneficiaries); Provide for future generation through ...
Publication: In-Short

Wat is versekerde gebeure?

Ingevolge 'n persoonlike polis word 'n mens se huis, die geboue en die inhoud daarvan teen sekere versekerde gebeurtenisse gedek. In diè artikel neem ons hierdie voorvalle in oënskou. Huisinhoud Oor die algemeen word 'n mens se persoonlike besittings (alles wat in jou huis is) gedek teen: Brand, weerlig, ontploffing en ondergrondse vuur. Storm, wind, reën, water, vloed, hael en sneeu As jou huis oorstroom tydens 'n hewige storm en meubels of toerusting word beskadig, kan jy hiervoor ...
Publication: In-Kort

Archive