For quite a while now we have been saying that foreign shares offer value. However, it seems as if the market is struggling to get going. Graph 1 shows the S&P 500 since the beginning of the year. Hereby the precariousness is clearly shown together with the extent with which the stock exchanges worldwide are struggling to get going.
Graph 1: S&P 500 Index
Source: Inet
This precariousness can be attributed to the uncertainty that exists about the termination of America’s QE2
...
Ons sê nou al `n geruime tyd dat buitelandse aandele waarde bied maar dit is asof die mark sukkel om werklik aan die gang te kom. Grafiek 1 toon die S&P 500 sedert die begin van die jaar. Hiervolgens is die wisselvalligheid duidelik te sien en ook die mate waartoe die beurse (eintlik maar wêreldwyd) sukkel om rigting te kry.
Grafiek 1: S&P 500 indeks
Bron: Inet
Hierdie wisselvalligheid word toegeskryf aan die onsekerheid wat eers oor die beëindiging van Amerika se program
...
Ek skryf nou al `n geruime tyd artikels wat mense, jonk en oud aanmoedig om vir hulle oudag of spesifieke ander langtermyn behoeftes te spaar. Maar, dit is `n baie moeilike ding vir mense om te implementeer. Daar is altyd `n ander behoefte wat belangriker is as `n behoefte doer ver in die toekoms. Ja, sê almal, ons verstaan die ding van die krag van saamgestelde groei, maar ek sal nog `n bietjie wag voor ek dit tot my voordeel inspan. Teen die tyd wat baie mense naby aftrede kom en by my kom sit
...
“Equities consistently outperform after tax, over all periods” according to authoritative research conducted by JP Morgan CAZENOVE. Nevertheless, their report emphasizes that “diversification is crucial“ as “correct asset allocation is critical for portfolio performance and control of risk “. Moreover, it states that “‘betting the farm’ is rarely worth the risk” as “no single asset class continuously outperforms in all economic environments”. Too many investors fail
...
Ons sien telkemale mense by ons uitkom wat op aftrede staan wat nie genoegsaam vir aftrede gespaar het nie en dit ondanks al die aanmoediging om te spaar. Praat jy met jong volwassenes hieroor is dit of daar sluiers oor hulle ore en oë trek en dring jy glad nie na hulle toe deur oor die noodsaak van spaar vir aftrede nie. As hulle nogtans jou akkommodeer en hieroor met jou praatjies maak word daar `n klomp verskonings of redes voorgehou waarom daar nie nou al vir aftrede gespaar kan word nie. Ek
...