Beleggingstrategie en krisisse

Iemand het eendag vrees as volg gedefinieer: Dit is om idees vir jouself te skep van dit wat jy nie wil hê moet gebeur nie. Die afgelope paar maande het my weer laat besef hoe die gebeure rondom ons, ons emosies beinvloed en ons in 'n posisie plaas waar ons onsself dwing om sekere besluite te neem. Eerstens was dit die politieke krisis in die Midde Ooste wat die oliesprys na 115 dollar per vat opgejaag het. Dit het allerhande vrese van olieprysse wat tot 150 dollar per vat kon styg laat posvat. ...
Publication: Geldwys

Beleggingsadvies en families

Mense sterf... dit is een van die min sekerhede wat daar in die wereld is. Maar ten spyte daarvan is ons nooit heeltemal voorbereid vir hierdie hartseer dag nie.  Uit die aard van die saak is dit die naby familie wat benewens die hartseer ook weer die finansiële drade moet optel. Daar moet opnuut begrotings opgestel word , nuwe begunstigdes op produkte aangewys word en die gade of kinders moet n nuwe persoon leer ken; die finansiële adviseur. Hierdie laaste stukkie onsekerheid hoef egter nie ...
Publication: Rapport

Clicks Herbesoek

In Desember 2009 het Finmonitor ‘n aankoop aanbeveel teen 2 450 sent per aandeel (s.p.a.).  Teen ‘n aandeelprys van ongeveer 4 350 s.p.a. deesdae is beleggers 78% beter daaraan toe en vermoedelik ingenome. Waarheen nou?  Die Clicks Groep se Clicks winkels verteenwoordig 88% van omset terwyl Bodyshop, Musica en ander divisies 12% bydra. Clicks hou vol met ‘n strategie wat  pronkresultate lewer.  Die kernelemente daarvan is: Vestig voorskrifapteke teen ‘n vinnige tempo om stygende ...
Publication: Finmonitor

Is jy ‘n Intelligente (Rasionele) Belegger?

Hoekom is dit so dat ons as beleggers so maklik beinvloed word deur wat met die markte daar buite gebeur? Om hierdie vraag te beantwoord is dit belangrik om die psigiese werking van ons brein te verstaan en wat die invloed daarvan is op ons persepsie van risiko. My kollega, Leon Mostert, het onlangs juis oor hierdie onderwerp navorsing gedoen en met die onderstaande verduideliking vorendag gekom. Hoofsaaklik, en baie eenvoudig gestel kan ons brein in twee dele gedeel word, naamlik die denkende gedeelte ...
Publication: Rapport

High risk of veld fires

The Agricultural Sector is one of the most important sectors of South Africa’s economy. However it is the one that is often neglected when it comes to Short Term insurance requirements. Agriculture is a very important part of our insurance portfolio and we want to invite all clients to make use of our expertise, experience and professional advice for all your agricultural insurance requirements. We would like to share a few valuable points with you for this coming season. This time of year ...
Publication: In-Short

Archive