Woolworths Beherend (Woolies) is 75 jaar oud en besit 89% van Country Road, ‘n genoteerde Australiese klerasiehandelaar, wat die hoë-inkomstemark bedien. Woolies besit ook 49% van ‘n inhuis finansiële dienste divisie wat deur ABSA befonds word. Omset van ongeveer R26 miljard en netto wins van R1,5 miljard word vir die jaar tot 30 Junie 2011 verwag.
Woolies fokus op klante in die hoë lewenstandaard mark. In die verlede was die klerasieaanbod op laer inkomstegroepe as die voedselaanbod
...
Een van die gedagtes wat by 'n belegger opkom na 'n reuse-ramp soos onlangs in Japan is: Wat is die effek op my beleggings? Histories het natuurrampe selde onmiddelike groot dalings in aandeelmarkte veroorsaak, maar die nadraai kan gewoonlik vir lank op die ekonomie en markte gevoel word.
Die enigste maatstaf wat ons het om mee te werk is natuurrampe van die verlede. Die Asiese tsunami van 2004 het die lewens van 230 000 mense van 14 verskillende lande geëis. Sri Lanka se mark was aanvanklik
...
The Budget intends throwing lavish amounts of public funds at the nation’s perceived priorities and grabbing massive income tax revenue from players key to driving economic growth. To what effect?
Prominent in the Budget speech were echoes of President Zuma’s mantra of JOBS, JOBS, JOBS. But millions of jobs are not created by throwing slogans and public funds at job creation. Jobs are created in numbers when a business friendly environment lures economically viable enterprises to expand
...
Bates in die buiteland - pasop vir die slaggate Sedert die eerste regulasies in 1997 waarin die verligting van Valutabeheer aangekondig is en die daaropvolgende valutabeheer amnestie in 2002 om onwettige geld van Suid-Afrikaners in die buiteland te wettig, is boekdele geskryf oor die redes waarom geld in die buiteland belê moet word.
As nuwe speler op die internasionale ekonomiese speelveld is talle vergelykings tussen ons plaaslike aandelemark en ekonomie met die van die sogenaamde ontwikkelde
...
Pick 'n Pay, erstwhile doyen of South African supermarkets, enjoys this position no more. Bottom-line and share price performance have suffered in recent years compared to the achievements of Shoprite and Spar. Investors have become grumpy. What went wrong?
Market share leadership has continued to slip.
The group's cost base has become bloated.
Operating margin has been severely squeezed.
Franklins', the Australian retail operation, proved to be an albatross.
Obsolete merchandise distribution
...