Ek sê altyd vir mense en potensiele beleggers om hulle storie vir my te vertel en dat ek dit dan in ‘n beleggingsplan sal vertaal. Hier verwys ek na hulle siening van die omgewing en die ekonomie, hulle bekommernisse en dalk ook hulle drome.
Niel Joubert, Johannesburg
Vir die meeste mense is die gedagte om Jan Taks minder te betaal, goeie nuus.
En as jy dit kan doen terwyl jy spaar vir jou oudag, is dit ’n welkome bonus.
Mnr. Danie Cronje, finansiële adviseur by PSG Konsult, sê ’n uittree-annuïteit (UA) is ’n uitstekende beleggingsinstrument en die afskopplek vir jou spaar¬poging.
Mense kan ook vir aftrede voorsiening maak deur regstreeks in ’n effektetrust te belê. Cronje sê ’n effektetrust-gekoppelde UA
...
Baie van ons het al, veral wanneer ‘n versekeringseis ingedien word, met ‘n skok besef dat die reëlings rondom ons korttermynversekering nie alles korrek of in plek was nie. Gebruik gerus die volgende goue reëls om sulke situasies te vermy:
Maak seker dat die premies van u polis betaal is. U bankbesonderhede mag dalk verander het, of u premie mag dalk deur die bank teruggestuur word. U polis kan gekanselleer word as geen premie ontvang word nie en u sal geen versekeringsdekking geniet nie.
Versekerde
...
Have you ever had the experience that, when lodging an insurance claim, you are informed that you are “under-insured” or “not insured at all”? To avoid these situations, use the following golden rules:
Make sure that your premiums are paid. Banking details may change and/or banks may send the payment back. If no payment was received by the insurer, the policy might have been cancelled, resulting in no cover.
Increase your amounts insured over time. As you buy additional items, or make
...
The year usually starts at a tremendous pace and while some new years’ resolutions are still on track, others have already been forgotten. Time is a commodity which unfortunately has its limitations.
An item which, however, should be on your to do list, is to make sure that your will and estate planning is still in order. Contributions to retirement annuities and donations must be done before the end of February 2011 should you want to make use of these concessions during the present tax year.
There
...